Indrukke van 2007 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

Laat mens goed oor mens self dink

"dis n redelike goeie vraelys,ek het baie van myself geleer.hopelik sal hierdie informasie julle help om toekomstige studente te help om universiteit ten volle te benut.baie dankie"

Dit is goed en duidelik opgestel.

Dis 'n klein bietjie lank...

Dit kan baie mense help deur die inligting wat ingesamel word op gebiede soos bv. Vigs en studiemetodes

"Dis net bietjie lank, maar baie interessante vrae."

"Baie van die vrae gee slegs vae antwoorde as opsies waar bloot 'n ""ja"", of ""nee"" 'n beter antwoord sou wees."

Dit is 'n goeie vraelys en wys dat die Universiteit werklik belangstel om seker te maak dat hul studente goed aard in hul studies. Ek dink dit sluit 'n wye spektrum van 'n student se daaglikse lewe in en is doelgerig.

Baie omvattend en aktueel toepaslik

"Die vraelys het my baie laat dink oor dinge waaraan ek nie altyd dink nie en dis 'n goeie ding. Ek hoop ook dat daar gereageer sal word op van die vrae, soos bv. die vrae oor akademiese hulp aangesien ek dit bitter nodig het. "

dit is n goeie vraelys en het my weer laat dink oor hoe ek my studie loopbaan suksesvol wil voltooi.

Laat mens dink oor wat mens in die jaar gedoen het

"Daar is van die vrae waar ek ""geen"" sou wou antwoord, maar daar was nie so 'n opsie nie, so was verplig om 0-1 te antwoord."

"Dis is 'n heel goeie vraelys. Wens net dit was een wat mens 'n mentor kon gee vir van die vrae, soos die een van die studiemetodes."

dis 'n goeie instelling en ek kan sien hoekom eerstejaars aangemoedig word om dit in te vul.

"Dit was baie intresant ek hoop die studente se opinie in opsigte van S.A se regering probleme ,en ander dinge soos(Misdaad en rassisme), word in ag geneem. "

Baie lank........

"Vraag 103, rassediskriminasie is 'n groot kwessie, maar dit gaan beide kante toe. Wit Afrikaanse Manse (WAMs) moet werk soek oorsee agv swart bemagtiging, dan skel ministers mens uit oor die ""brain drain"""

Dit is interesant oor hoe verskillende mense verskillend op die vraelys sal reageer

"Party vrae, soos die van 90 tot 105, is ek self onseker en sou n ""onseker"" opsie verkies het in plaas net van n ""stem saam"" of ""stem nie saam nie"" opsie."

"Ek was baie bly dat die vrae multiple choice was, want anders sou ek dit nie wou invul nie omdat dit te lank sou neem en ek dink dis goed dat daar aan die begin van die vraelys gese word hoe lank dit omtrent gaan neem om dit in te vul."

sinvol

Insightful

It was good.

too long..

no opinion

very useful for future use to better enable students

Dit is 'n goeie vraelys om 'n spesifieke opname te doen.

Dankie vir u belangstelling en opvolg van die nuwe eerstejaars se welstand.

Van die vrae se antwoorde bied nie voldoende ruimte vir die antwoord wat mens wil gee nie. Daar kan soms meer opsies wees. Dit is ook moeilik om te besluit hoeveel tyd mens in 'n gemiddelde week aan iets bestee.

"Dit is baie toeganklik en van toepassing op my as student, my algehele gevoel is dat dit `n goeie vraelys is!"

"somige persoonlike vrae, en vrae wat nie rerig sin maak nie. maar dit was oraait."

Goed saamgestel

Baie goed

"Die vrae :""Beskou die kwessie"" se doel is nie duidelik nie. Moet jy se of jy dink die kwessie is belangrik, of dat tyd daaraan spandeer moet word in die normale gang van mense se lewens of dat tyd daaraan spandeer moet word in die regering of wat?"

Ek dink dis nogaal i goeie ding.

Daar moet baie gedoen word met heirdie inligtng en by die eerstejaars so vinnig as moontlik hulp voorsien word

"By die vrae soos bv nrs 90-105, gee ons spasie om uit te brei op ons antwoorde. Moet asb nie net ja/nee keuses gee nie. Verder is die vraelys baie billik."

Daar is baie vrae waarby ek so wou inlas hoekom ek iets se

Bietjie lank

dis baie effektief. laat jou weer bietjie oor jouself dink.

Ek het dit insiggewend gevind en dit het my laat besin oor wat werklik vir my belangrik is.

"Waarvoor ek verstaan die vraelys is, dink ek die vraelys is redelik volledig. Ek was baie gemaklik om al die vrae te antwoord en het nie gevoel iets was indringerig of irrelevant nie."

"appropriate questions asked, just hope that something is done with the information obtained from this."

"realistic and it asks relevant questions, that specifically apply to first years and our needs-thank you!"

"It was very cool, u guys ask some tough, personal, interesting questions, some of them, I was undecided on, but I had to choose one. So, ja, it was good, I dont know how that will help you or how this information will help you or help me or future studen

"it is a wellrounded questionaire, it touches on just about everything giving a good evalualtion and helpful feed back"

Very thorough and very interesting compilation of questions.

it make one realise a lot about themselves and their believes and how firmly they stand by them

Ek dink dit dek 'n wye spektrum aspekte wat belangrik is in 'n student se lewe

die vraelys is goed opgestel.

"omvanttend, goed uiteengesit, in die kol"

"Dit is `n goeie vraelys en laat mens nogals dink oor wat mens nou eindelik doen... Daar is wel `n paar irrelevante vrael, maar oor die algemeen is dit goed."

"Die vraelys fokus baie op jou as mens en jou persoonlike lewe. Dit is 'n goeie manier om jouself te ""toets"" om te kyk of jy aanpas en waar jou waardes eintlik lˆ."

Ek dink die vraelys dek al die nodige vrae wat regtig essensieel is tot 'n eerstejaarstudent se lewe op kampus.

Vraelys is eenvoudig en effektief opgestel.

"Die dek groot veld van dinge, maar 'n vraelys help nie regtig as die antwoorde nie toegepas word in die sameleing nie."

ek dink dit is van uiterse belang om op 'n ander vlak met studente kan skakel en dus dink ek dat die vraelys 'n goeie idee is.

Heel van pas!

"baie insigwende vrae, sien die doel van die vraelys raak. "

Noodsaaklike vrae wat meeste eerstejaars raak

Die vraelys is noodsaaklik en ek dink heel van pas. Party vrae net bietjie vaag gestel.

Have an English questionaire. This way you will get more accurate information from the English students

"Under the ""Consider the issue"" questions I am unclear whether ""addressing"" refers to the issue being dealt with by higher authority, refers to being discussed in communities/ governments or whether it is implying individual responsibility towards the

I think that it is a great concept and that the quetions asked are an effective way to monitor progress.

"I don't see the point of it to be honest. If people need help with anything, they should be mature enough to ask for it. "

"It's very insightful to answer, but I would prefer if there was a space to motivate the answers, because sometimes I give answers that may differ in interpretation due to the ambiguous nature of some of the questions."

Good! Hope some change/help for student`s coping skills come from it

"It has value in the sense that it makes one think about things that often get pushed aside (such as whether I'm eating healthily, where financing comes from, what potentials I could reach adn what I'm giving back to community). Also makes one appreciate

good

it got me thinking!

very good questions

goed

Dit is baie lank

dit vra 'n wye basis vrae wat omtrent alles van 'n eerstejaar dek

dink die vraelys sal 'n goeie aanduiding gee van hoe voorbereid ek was in my eerstejaar...well done!

Ek dink daar is te veel politieke vrae wat ek nie kan begryp hoe dit deel vorm van 'n eerstejaarsvraelys aan studente van die Universiteit van Stellenbosch nie.

"belangrik om te ontleed, vir hulp aan studente"

"volledig, relevant"

Te polities en redelik vervelig

dit vat lank en almal sal dit nie ernstig opneem nie.

kan sinvol wees-net bietjie lank!

"Dis baie vrae,maar baie van toepassing op 'n 1ste jaar se lewe en die toekoms..."

"dis vrek lank en ek dink van die vrae is simpel. jy kan op van die vrae net ja of nee antwoord, en dit verteenwoordig nie noodwendig jou ware gevoelens nie."

hoop dit kan help!

"Sal graag wil weet wat julle gevolgtrekkings is, nadat julle almal sn geasseseer het.Is daar nie dalk 'n manier wat julle dit kan deurgee nie?"

Ek dink dit is goed en bedek `n wye area van sake wat `n eerstejaar mee gebombardeer word.

Ek dink die vraelys se vrae is baie duidelik en ons weet presies wat gevra word. Ek dink egter net dit is `n bietjie lank. Die gemiddelde student gaan nie so baie moeite doen om 116 vrae in te vul nie.

Te veel vrae. Te veel herhaling van teks binne vrae.

Laat 'n mens nogal dink oor die kleiner dingetjies in die lewe!

Dit is 'n baie sinvolle vraelys.

Dis dalk 'n bietjie lank

"Ek dink as daar gereageer word op die vraelys, sal dit tot net goeie gevolge lei vir studente, veral die wat dalk hulp nodig het, dus dink ek die vraelys is baie voldoende."

dit is goed opgestel

"it is very useful for the future, it should be looked into and discussed. "

The questionnare asks questions that are relevant to life as a first year. It helps you to think about things which you normally just push aside like emotional well-being etc.

As always in a questionary that adresses complex questions and gives a limited amount of set answers it is difficult to choose when answers fall in between given choices. Otherwise its very comprehensive and it at least partially tries to eliminate above

"it is well written for different spheres of life, most of the questions are relevant"

it seems to try and gather perspectives from all facets of student life. interesting and self reflective.

"Comprehensive, yet I thought it wasn't original and was taken from another institution. I speak under correction."

interesting and general - though not sure how effect as far in whether it will actually be used to assist students...

Good questions...wow!

Dis oulik.

Dit is lank

Interresant en ek dink dit kan help.

Die vraelys as geheel het my weer perspektief oor my lewe as student by Universiteit Stellenbosch gegee. Ek het weer besef ek is op die regte plek en ek studeer die regte veld. Ek kan nie gelukkiger op enige ander plek wees nie.

"ek dink baie van die vrae was onbelangrik vir die hulp van voornemende studente, maar daar was n klomp goeies, net baie uitgerek, studente hou nie eintlik van lees nie, so die goed wat heeltyd voor die regte vrae geplaas is, is onbelangrik. maar as dit i

"Dit is gepas, net duideliker, makliker leesbaar gestel word"

"Bewoording is uitstekend gekies, vertal rondom gevoelige onderwerpe. Meestal gepaste vrae."

Deeglik en regverdig

Dit dek 'n groot gedeelte van dit wat ons as eerste-jaars ervaar.

"Sinvol, net bietjie lank."

"Ek is bly ek het dit uituindelik gedoen - dit het me laat dink oor 'n paar dinge. maar ek sal daarvan hou as daar iets gebeur, en die vraelys nie net gebruik word om statisteik te verkry nie."

It's rather extensive and i can't think of anything left out. Perhaps more information on income and time spent working.

I think this questionnaire has asked probing questions but without being too intrusive. It forces the student to really think about certain in their day to day life.

"it made me aware and realise how much time i actually divide and spend time on different things. and thus, making me aware that there are somethings that i neeed to concerntrate on."

the questions are based on a wide variety of subjects.

this is very good and i like the way the questions are posed.

it is very well though out however it should also ask whether or not students are not coping because of language barriers at the institution more directly.

very long and repitative

The questions asked seem to address issues that affect us daily

"I think it's relevant because it also help students to have a reflection of their own lives, values,morals and studies."

"It actually made me think about things I could be doing e.g. setting aside time for myself and personal reflection, and how different this year is from last year. I used to spend 10 hours a week on culture and clubs, and now I have no time for that."

"had to say, rather inappropriate perhaps."

Meer keuses as antwoorde

"dit het nie n spesifieke ""boodskap"" nie. dis baie random vrae wat gevra word. ek dog dit gaan meer oor my verblyf gaan."

"Dis te lank en vra soms vrae wat in my opinie irrelevant is, maar verder is dit 'n goeie idee om sulke vraelyste uit te stuur"

"Die vraelys is te lank, 'n mens raak ongeduldig en kies enige antwoord net om die vraag te beantwoord"

Die uitkoms sal interessant wees. Toets beslis 'n bree aspek van onderwerpe. Baie goed deurdenk en aktueel.

Dis te lank en omslagtig om in alle volle eerlikheid en deeglikheid te beantwoord.

"Redlelik relevant, opnies or n wye verskeidenheid kwessies word gevra wat dit interessant maak."

Geen kommentaar.

dus goeie vrae behalwe dat daar nie gevra is oor hoe ons voel oor die dosente en hul oordrae metodes

"Dit is goed-dit evalueer 'n baie wye reeks van dinge en dit maak dit maklik om te voltooi, want 'n mens raak nie verveeld nie. Goeie werk!"

i think that it is fair and some of the questions are interesting and that it actually makes you understand the way you see yourself. I think that it is a very important thing to know how you see yourself emotionally.

good

Good

"""How much time of a ..."" is not good english. "

the questionnaire is too long

Very broad and not one-sided. Makes one really think of stuff you wouldn't on a daily basis yet are esssential.

good and diverse.

Personal well-being questions were good. Top priority questions - aren't always a definite yes or a definite no.

"Its very long, cut it down to ensure more students complete it. As im sure you know, time is valuble. However, the questions are very relavant and do need to be addressed."

i think it is appropriate for every student to answer one of these.so that everyones point of view can be noted.

Van die vrae is heeltemal nie van toepassing op my nie. Ek swot kuns en het dus nie nodig om wiskundige denke te verbeter nie.

Dis maar iets wat gedoen moet word om universiteitsdienste in komende jare te verbeter.

Ek dink dit is 'n sinvolle vraelys.

"Dit gee baie ruimte vir persoonlike nadenke, maar ek is nie seker hoe dit toekomstige studente kan help nie."

Dit is baie goed. Ek dink dit is belangrik om vas te stel hoe studente oor die samelewing en ook hulle rol in die samelewing dink. Dis baie produktief sal ek sˆ.

Daar is hopeloos te veel vrae! ma verder is dit cool!

Dit help om jouself beter te leer ken dus die moeite werd om te beantwoord

Dit was interessant en het my ook introspeksie laat doen oor waar ek staan t.o.v. myself en my eie opinies.

Dit is baie goed en laat jou 'n bietjie dink oor hoe jy lewe en wat vir jou eintlik belangrik is.

well done!

Baie interessant. Dink nie sommer elke dag aan sulke dinge nie.

"Dis lank,maar die vrae i baie interessanter as wat ek verwag het!Dit neem 'n groot deel van menswees in ag; was lekker! Dankie."

heel goed

"Dit is nie die lekkerste vraelys wate k al ingevul het nie, maar dit is seker ok..."

Dit was vir my redelik maklik om die vrae te beantwoord. Die vrae lyk sinvol; ek hoop resultate kan goed gebruik word.

It is nice to know that the university want to improve it's services.

Its pretty vague some times bt overall pretty useful

"It is great to know that the university likes to know the students' opinions on things. It makes us feel less like a number, and more like a person. This is without a doubt the best university in the country."

"Well set out. Could have been more specific with certain questions, eg. ""Engaging in Political Issues"" could have been ellaborated."

its good if you ACTUALLY plan on REALLY helping ppl

Large variety of questions which will reflect the different lifesyles/cultures on campus. Could be useful if interpreted correctly.

It was challenging but interesting.

"it was of high importance to me,so as to identify my self who am i, and my academics and what my purpose in life"

I know it has taken a lot of time to put together. It also makes one think about your current situation in life.

they aree great!!

"Its a good one, but there are not enough options to answer especially at the questions about: (yes, absolutely;no, not really)"

"Very well set out and comfortable and relatively non-demanding in terms of time. It points out many personal ideals and qualified arguments of the user, however the arguments (especially in terms of the ""what is a high priority in South Africa"" questio

Goed opgestel

baie interessante vrae!

dit het 'n baie wye spektrum van vrae

dit is nie iets wat ligtelik opgeneem moet word nie. dit spreek baie kontroversi‰le onderwerpe aan

dit is net biki te lank

die vrae is baie eenders

"Instruksies moet meer ""short and sweet"" wees, anders verloor mens belangstelling."

Die vraelys wys aan my hoe ek gevorder het en ook dinge wat ek minder gedoen het hierdie jaar.

dis n goeie konsep

Die vraelys is deeglik en ek hou daarvan dat dit jou forseer om jouself te evalueer en hoe jy voel.

Baie antwoorde word te veel in 'n boksie gedruk. Veral die oor lands kwessies. Slegs 'n ja en nee antwoord is baie moeilik om te gee oor sulke oop onderwerpe.

"Die vraelys is net bietjie lank, maar verder is dit baie goed opgestel."

baie insiggewend

te lank

Ekstra keuses kan bygevoeg word. Ja/nee is nie altyd toepaslik.

Dit is regtig interessant! Die vrae laat 'n mens nogal terugdink oor die afgelope jaar om sodoende beter te evalueer hoe jy gegroei het!

"Vreemde vrae, weet nie regtig hoe dit in pas nie."

Very well thought out and thorough. Thank you for all the time put into it.

It provided enlightenment on how I am actually feeling right now

"Interesting, but some questions dont seem to be relevant"

Very good - options regarding political issues (e.g. same-sex marriages and abortion) perhaps not elaborate enough.

Seems ok

Really cool. I think it has also helped to make certain aspects about myself more clear to me.

allows one to acknowledge most of what has happened in the past year therefore allowing one to improve on certain aspects next year in order to handle things more effectively and in order to maintain a balance.

Some of the questions were difficult to understand first time round.