Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hĂȘ. Is verantwoordelik genoeg om jou lewe te organiseer en op jou eie oor die weg te kom.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
25
33.78
34
45.95
12
16.22
3
4.05
0
0.00
74
54.81
Manlik
14
22.95
27
44.26
15
24.59
5
8.20
0
0.00
61
45.19
Alle deelnemers
39
28.89
61
45.19
27
20.00
8
5.93
0
0.00
135
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
40
35
30
25
20
15
10
5
0



















Vroulik : 33.783783784, Opsie 1 Manlik  : 22.950819672, Opsie 1 Alle deelnemers: 28.888888889, Opsie 1 Vroulik : 45.945945946, Opsie 2 Manlik  : 44.262295082, Opsie 2 Alle deelnemers: 45.185185185, Opsie 2 Vroulik : 16.216216216, Opsie 3 Manlik  : 24.590163934, Opsie 3 Alle deelnemers: 20, Opsie 3 Vroulik : 4.054054054, Opsie 4 Manlik  : 8.1967213115, Opsie 4 Alle deelnemers: 5.9259259259, Opsie 4
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.