Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
45
38.79
53
45.69
18
15.52
116
85.93
Bruin
9
52.94
6
35.29
2
11.76
17
12.59
Swart
0
0.00
2
100.00
0
0.00
2
1.48
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
54
40.00
61
45.19
20
14.81
135
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 38.793103448, Opsie 1 Bruin   : 52.94117647, Opsie 1 Alle deelnemers: 40, Opsie 1 Wit     : 45.689655172, Opsie 2 Bruin   : 35.294117647, Opsie 2 Swart   : 100, Opsie 2 Alle deelnemers: 45.185185185, Opsie 2 Wit     : 15.517241379, Opsie 3 Bruin   : 11.764705882, Opsie 3 Alle deelnemers: 14.814814815, Opsie 3
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.