Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Het saam met studente in groepverband gestudeer".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 22.50 | 20 | 50.00 | 11 | 27.50 | 40 |
29.63 |
Natuurwet | 3 | 15.00 | 12 | 60.00 | 5 | 25.00 | 20 |
14.81 |
Opvoedkunde | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 3 |
2.22 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 11.11 | 6 | 66.67 | 2 | 22.22 | 9 |
6.67 |
Regsgeleerdheid | 1 | 16.67 | 2 | 33.33 | 3 | 50.00 | 6 |
4.44 |
Teologie | 0 | 0.00 | 4 | 80.00 | 1 | 20.00 | 5 |
3.70 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 7 | 17.95 | 21 | 53.85 | 11 | 28.21 | 39 |
28.89 |
Ingenieurswese | 5 | 41.67 | 6 | 50.00 | 1 | 8.33 | 12 |
8.89 |
Gesondheidswet | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.74 |
Alle deelnemers | 29 | 21.48 | 72 | 53.33 | 34 | 25.19 | 135 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.