Indrukke van 2007 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

Baie lank en hat nie altyd betrekking op alle vakgebiede (partykeer te spesifiek in vrae)

Dit was redelik algemeen... Ek hou van die moontlikheid om iets te wen... :)

Ek dink dit is 'n goeie vraelys om inligting te kry oor studente se emosionele gesondheid en so doende hul vordering op universiteit waar te neem.

Gooie vraelys. deeglik gedoen

Baie goed en relevant. Ek hoop die inligting word gebruik en nie net gestoor nie.

it serves a purpose for first year students

It was a bit long but the questions made sense to a student.

"a bit long, and most students won't actualy bother to do it. it's a bunch of random questions that most students will see as stupid and a waste of their time. but if it helps, it helps. "

i hope that the university will take into account suggestions made

"Die vraelys is goed saamgestel, maar vir meer akurate opsomming van die betrokke student behoort daar 'n aparte vraelys of afdeeling in die vraelys vir elke departement te wees. Die behoeftes wat elke studie-rigting aan 'n student plaas verskil. Ek glo d

dit is baie goed saamgestel. goeie vrae.

geen kommentaar

Vra die REGTE vra

"ek dink dis baie volledig glo dit sal 'n doel dien!ek dink daar is baie vrae oor gemeenskapswelstand, waaroor almal nie noodwendig altyd omgee nie. ek sal baie kan baat uit addisionele studiehulp, want ek glo ander mense se perspektiewe is soms beter as

"Dit het my of liewer gewing om oor sekere aspekte van my lewe na te dink sodat ek suksesvol geestelik,akademies en sosiaal kan wees."

"Bitter lank, maar redelik sinvol buiten vir die vrae oor sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing."

Sommige vrae voel ek was relavant terwyl ander nie juis nie.

laat my bietjie dink oor die kwaliteit lewe wat ek lei op stellenbosch

"It would be really good to realise how many people have depression due to stress!, hint, look at tygerberg campus, more than half of the Occupational Therophy class of 4th year students have Depression "

"Interesting Questions. Make you think, and realise issues"

"Very broad. Some topic should be nowhere close to the most important topics in South Africa, like Criminal's Rights and Same-Sex Marriages, when we have huge issues like HIV\Aids "

"Its a bit long and is missing the option to give an ""other"" response that can be typed in at the questions."

Interesant en 'n goeie idee.

Wat maak julle met dit?

"Dit het my werklik laat sien dat daar sekere tekortkominge in my lewe is wat ek aan moet werk, maar ook dat ek in staat is om eerlike standpunte te kan inneem en dit te kan motiveer."

"Ek is nie seker wat die doel van die vraelys is nie maar ek aanvaar dit kan positief gebruik word om sudente te help of beter te verstaan. Ek is net nie so seker oor hoe akkuraat die antwoord op sulke tipe toetse altyd is nie, of dit werklik 'n weerspie

Ek dink dit is goed saamgestel en belhels al die belangrike aspekte van 'n student se lewe.

Dit is baie opvoedkundig!

goeie vra

"Stres wat veroorsaak word deur byvoorbeeld jou finansies wat nie genoeg gaan wees nie, het nogal 'n groot inpak gehad op my studies. Ek het ver onder my vermoe presteer as gevolg van stres."

Goed opgestel

Nice! Affirmative action is rassisme en benadeel ons land!

baie goed

Somewhat personal but fun to do.

Enlightening and thought provoking. It would be interesting to see the statistic results.

It's a good idea.

dit is `n baie interssante vraelys. ek dink hule moet ook meer fikus op hoe ons as eerste jaars voel fisies en emosioneel. en of of daarin gehelp wil word.. ons nodig baie meer ondersteuning van alle kane af.

Dit is 'n goeie idee sodat die Universiteit volgende jaar ander studente kan help en weet waarop om te fokus.

Dis goed saamgestel en dek ongeveer elke aspek waarmee n' eerstejaar student dalk kan sukkel of mee te doen kan kry.

Ek hoop dat daar meer akademiese hulp vir studente aangebied sal word. Dink die Vraelys was 'n goeie idee...

Dit is te lank

Te Lank

Dit toets 'n wye veld van belangstellings en persoonlike inligting.

Die vraelys is goed saam gestel om n wye oorsig van n student se allerdaagse lewe te kry

dit was interressant

"Ek dink die vraelys is baie realisties opgestel en dat dit vrae is wat jy soms vir jouself ook vrae, maar nie eintlik tyd daaraan bestee om te antwoord nie"

Ek vind dat die vraelys baie omsigtig is

Ek dink dit dek redelik alles.

Dit was goed opgestel en dit kan werklik as metode van navorsing gebruik word

"Dit is n baie goeie vraelys. Het al die kwessies waarmee n ek as eerste jaar geworstel het, aangraak."

The Reset button should be further from the submit button or have a warning.

"I enjoyed it, learnt a lot about myself that I hadn't previously realised "

Very Art orientated.

"i feel that the questionnaire can provide interesting results conscerning the questions asked. however, some of the questions were a bit vague (or over generalized). i understand that it is very difficult to cover all possible aspects with a few simple q

"Die vrae is soms lank, maar al die vrae is van toepassing op my gewees."

"Ek dink die vrae is redelik geldig, en dit ws lekker om 'n bietjie te moet dink oor hoe ek dinge ervaar."

Ek dink die vraelys is 'n goeie ding en help die US om op sy waardes voort te bou. Ek vind dat sommige van die vrae 'n bietjie onvanpas op die US is.

"Dit het vrae gevra oor persoonlike ervarings, iets wat ek nie verwag het nie. Soos bv. vraag 114 "

Die vraelys is redelik voldoende as dit kom om meer uit te vind oor hoe studente dink en hoe hulle voel.Daar is egter meer kwessies in die samlewing van vandag wat aandag kry wat nie regtig aandag benodig wat ook ingesluit kan word by die laaste paar vrae

geen

"I found this questionnaire useful to myself, It forced me to reflect on my current state of mind and the way I tackle my work and time management. I found it very interesting."

it's very long

"it covers a wide range of aspects, that aren't only academic but also personal. it takes the person as a whole into account :)"

it is easy to follow

"Ek het die vraelys baie opwindend ervaar,dit het my laat dink aan goed wat ek nie regtig in ag geneem het van beide myself en my studies nie."

"Van die vrae is nie op almal van toepassing, dus dink ek daar moet 'n opssie wees nvt, by alle vrae."

dit was interessant om sit te kon invul en ek hoop dit help.

Die vrae was langdradig.

Ek dink dit is baie redelik opgestel en dek baie relavante kwessies.

"Ek hoop dat iets goeds en belangriks hieruit sal kom en dat alle studente met grade beter toekoms vir hulself kan insien ongeag ras, seksualitiet of geslag."

pointed out some things that i think i should work on- gave me a different perspective of myself.

Interesting. Do we get to see the final results of the questionnaire? I hope so!

Hope it works

"ek dink dit is 'n fantastiese manier om te kyk hoe die eerste jaars vaar op kampus. Ek voel net dat ons meer ons eie mening moet kan lig in die antwoorde en nie net ""ready made"" antwoorde kan kliek nie. Soms wil jy tog meer sˆ as net dit wat die multik

dit is iets goed

Geen

Dit was sinvol maar ek voel dit laat nie genoeg ruimte vir persoonlike ervaring nie-meeste van die antwoorde veralgemeen. Maar ek weet dit is seker moeilik om so iets optestel in hierdie verband

Baie divers

hooooee dis lank. daars is by somige vra wat jy jou mening wil lig of uit brei op die spesifieke punt en verduidelik wat jy bedoel en voel.

"Goed gekonstrukteur, goeie vrae. Regverdig."

"Die vraelys is ook 'n goeie manier vir ons as studente om weer te dink oor die punte, en prioriteite weer te heroorweeg en rond te skuif soos wat dit gepas is. Dit gee weer die bree algehele prentjie deur!"

Good questionnaire.

"quite good, different to what i expected. very broad..which is good..ie: not just academic"

"I think this questionnaire covered all aspects of a students life. the answers should be more accurate though e.g. just YES or NO, not Yes, absolutely, or No, not really. for some of those statements i would like to answer: No, definately not, or Yes, pr

"I don't think information gathered from this questionnaire is effectively used, e.g. many students are still computer illiterate, don't have enough financial resources, still can't find accomodation near the university. "

Some questions were difficult to answer in respect: i didn't understand the question and other questions there should have been more options like N/A or more percentages but other than that it was perfect

Geen klagtes nie. Die vraelys is baie redelik en vra nie ongemaklike vra nie.

Dit raak 'n mens persoonlik en kan jouself baie leer oor hoe jy reageer en nadink oor sake sowel as hoe jy staan in terme van studies.

"Dit is 'n goeie,alles omvatende vraelys en dit is spesifiek gerig op eerstejaars."

"Ek sien waarom die vrae gevra word en glo dit behoort n redelike goeie voorstelling te wees van wat die persoon is wat die lys voltooi, maar mens subjektiewiteit waarmee sommige mense die lys kan voltooi moet in gedagte gehou word. Die lys is dus nie 100

"vrae meer vra wat betrekking het op die bewaring van ons omgewing,aangesien dit baie belangrikker is vir ons voortbestaan as gay mense of pornografie of diskriminasie.Julle het sopas veroorsaak dat die kindertjies wat hierie vraelys klaar ingevul het nik

goed uiteengesit

"Ek voel dit is voldoende om inligting oor sekere aspekte en ""issues"" in te samel sodoende om te werk daaraan en die beste kan bied vir studente."

"Dit is regtig goed uiteen gesit, baie maklik om in te vul."

Goed gekonstrukteer met die regte vrae en ek dink dit behaal die doelwit waar voor dit gestel is!

I think the questions are put forward in a simple way which makes them much easier to answer. :)

"it's fine, not a problem to do."

asks many questions and is an eye opener

"Questions require self reflection, make one think."

It's a good questionnaire and interesting to fill out... fun!

"A few questions on how much value a student places in obtaining their degree might be helpful. I know many students who are just studying for the sake of their parents, or because they think its ""correct"" but dont have their own drive to succeed becaus

"I didn't see it as very well phrased. But I suppose it gets the job done, whatever that may be."