Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 61 | 62.24 | 37 | 37.76 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 54 | 67.50 | 26 | 32.50 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 13 | 72.22 | 5 | 27.78 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 22 | 75.86 | 7 | 24.14 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 12 | 80.00 | 3 | 20.00 | 15 |
2.98 |
Teologie | 5 | 62.50 | 3 | 37.50 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 109 | 71.71 | 43 | 28.29 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 35 | 67.31 | 17 | 32.69 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 32 | 68.09 | 15 | 31.91 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 347 | 68.85 | 157 | 31.15 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.