Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Huishoudelike geweld". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
313
94.56
18
5.44
331
65.67
Engels
132
97.06
4
2.94
136
26.98
Afr/Eng
7
100.00
0
0.00
7
1.39
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
30
100.00
0
0.00
30
5.95
Alle deelnemers
482
95.63
22
4.37
504
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 94.561933535, Opsie 1 Engels: 97.058823529, Opsie 1 Afr/Eng: 100, Opsie 1 Ander: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 95.634920635, Opsie 1 Afrikaans: 5.4380664652, Opsie 2 Engels: 2.9411764706, Opsie 2 Alle deelnemers: 4.3650793651, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.