Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 93 | 94.90 | 5 | 5.10 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 79 | 98.75 | 1 | 1.25 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 15 | 83.33 | 3 | 16.67 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 27 | 93.10 | 2 | 6.90 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 14 | 93.33 | 1 | 6.67 | 15 |
2.98 |
Teologie | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 147 | 96.71 | 5 | 3.29 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 51 | 98.08 | 1 | 1.92 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 44 | 93.62 | 3 | 6.38 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 482 | 95.63 | 22 | 4.37 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.