Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Middelmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 90 | 91.84 | 8 | 8.16 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 70 | 87.50 | 10 | 12.50 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 16 | 88.89 | 2 | 11.11 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 25 | 86.21 | 4 | 13.79 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 15 | 100.00 | 0 | 0.00 | 15 |
2.98 |
Teologie | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 142 | 93.42 | 10 | 6.58 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 44 | 84.62 | 8 | 15.38 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 45 | 95.74 | 2 | 4.26 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 459 | 91.07 | 45 | 8.93 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.