Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om rasseharmonie en wedersydse begrip te bevorder.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 29.59 | 33 | 33.67 | 28 | 28.57 | 8 | 8.16 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 21 | 26.25 | 24 | 30.00 | 27 | 33.75 | 8 | 10.00 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 2 | 11.11 | 8 | 44.44 | 4 | 22.22 | 4 | 22.22 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 27.59 | 10 | 34.48 | 8 | 27.59 | 3 | 10.34 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 6 | 40.00 | 4 | 26.67 | 4 | 26.67 | 1 | 6.67 | 15 |
2.98 |
Teologie | 3 | 37.50 | 4 | 50.00 | 1 | 12.50 | 0 | 0.00 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 34 | 22.37 | 43 | 28.29 | 51 | 33.55 | 24 | 15.79 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 10 | 19.23 | 13 | 25.00 | 23 | 44.23 | 6 | 11.54 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 25 | 53.19 | 15 | 31.91 | 3 | 6.38 | 4 | 8.51 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 138 | 27.38 | 157 | 31.15 | 151 | 29.96 | 58 | 11.51 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.