Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n gesin groot te maak.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 36 | 36.73 | 21 | 21.43 | 26 | 26.53 | 15 | 15.31 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 33 | 41.25 | 23 | 28.75 | 16 | 20.00 | 8 | 10.00 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 6 | 33.33 | 11 | 61.11 | 0 | 0.00 | 1 | 5.56 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 27.59 | 8 | 27.59 | 8 | 27.59 | 5 | 17.24 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 4 | 26.67 | 6 | 40.00 | 1 | 6.67 | 4 | 26.67 | 15 |
2.98 |
Teologie | 5 | 62.50 | 3 | 37.50 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 78 | 51.32 | 46 | 30.26 | 22 | 14.47 | 6 | 3.95 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 24 | 46.15 | 18 | 34.62 | 8 | 15.38 | 2 | 3.85 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 24 | 51.06 | 13 | 27.66 | 8 | 17.02 | 2 | 4.26 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 221 | 43.85 | 150 | 29.76 | 90 | 17.86 | 43 | 8.53 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.