Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Kies een. Om 'n geskikte loopbaan te kies.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Sal voordeel daaruit trek
  3. Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Sal geen voordeel daaruit trek nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
123
37.16
122
36.86
53
16.01
33
9.97
331
65.67
Engels
62
45.59
46
33.82
11
8.09
17
12.50
136
26.98
Afr/Eng
2
28.57
3
42.86
1
14.29
1
14.29
7
1.39
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
15
50.00
4
13.33
6
20.00
5
16.67
30
5.95
Alle deelnemers
202
40.08
175
34.72
71
14.09
56
11.11
504
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.