Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Redenaarsvermoë.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
35
10.57
123
37.16
137
41.39
34
10.27
2
0.60
331
65.67
Engels
17
12.50
49
36.03
44
32.35
19
13.97
7
5.15
136
26.98
Afr/Eng
3
42.86
1
14.29
2
28.57
0
0.00
1
14.29
7
1.39
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
2
6.67
9
30.00
11
36.67
6
20.00
2
6.67
30
5.95
Alle deelnemers
57
11.31
182
36.11
194
38.49
59
11.71
12
2.38
504
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
35
30
25
20
15
10
5
0

















Afrikaans: 10.574018127, Opsie 1 Engels: 12.5, Opsie 1 Afr/Eng: 42.857142857, Opsie 1 Ander: 6.6666666667, Opsie 1 Alle deelnemers: 11.30952381, Opsie 1 Afrikaans: 37.160120846, Opsie 2 Engels: 36.029411765, Opsie 2 Afr/Eng: 14.285714286, Opsie 2 Ander: 30, Opsie 2 Alle deelnemers: 36.111111111, Opsie 2 Afrikaans: 41.389728097, Opsie 3 Engels: 32.352941176, Opsie 3 Afr/Eng: 28.571428571, Opsie 3 Ander: 36.666666667, Opsie 3 Alle deelnemers: 38.492063492, Opsie 3 Afrikaans: 10.271903323, Opsie 4 Engels: 13.970588235, Opsie 4 Ander: 20, Opsie 4 Alle deelnemers: 11.706349206, Opsie 4 Afrikaans: 0.60422960725, Opsie 5 Engels: 5.1470588235, Opsie 5 Afr/Eng: 14.285714286, Opsie 5 Ander: 6.6666666667, Opsie 5 Alle deelnemers: 2.380952381, Opsie 5
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.