Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hĂȘ. Emosionele gesondheid.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
84
21.48
156
39.90
116
29.67
30
7.67
5
1.28
391
77.58
Bruin
6
7.59
32
40.51
32
40.51
9
11.39
0
0.00
79
15.67
Swart
4
16.67
11
45.83
5
20.83
2
8.33
2
8.33
24
4.76
Indier
0
0.00
4
80.00
1
20.00
0
0.00
0
0.00
5
0.99
Alle deelnemers
95
18.85
205
40.67
156
30.95
41
8.13
7
1.39
504
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
75
70
65
60
55
50
45
40
35
30
25
20
15
10
5
0

































Wit     : 21.483375959, Opsie 1 Bruin   : 7.5949367089, Opsie 1 Swart   : 16.666666667, Opsie 1 Alle deelnemers: 18.849206349, Opsie 1 Wit     : 39.89769821, Opsie 2 Bruin   : 40.506329114, Opsie 2 Swart   : 45.833333333, Opsie 2 Indier  : 80, Opsie 2 Alle deelnemers: 40.674603175, Opsie 2 Wit     : 29.667519182, Opsie 3 Bruin   : 40.506329114, Opsie 3 Swart   : 20.833333333, Opsie 3 Indier  : 20, Opsie 3 Alle deelnemers: 30.952380952, Opsie 3 Wit     : 7.6726342711, Opsie 4 Bruin   : 11.392405063, Opsie 4 Swart   : 8.3333333333, Opsie 4 Alle deelnemers: 8.1349206349, Opsie 4 Wit     : 1.2787723785, Opsie 5 Swart   : 8.3333333333, Opsie 5 Alle deelnemers: 1.3888888889, Opsie 5
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.