Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Politiek gepraat.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 36 | 36.73 | 49 | 50.00 | 13 | 13.27 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 19 | 23.75 | 43 | 53.75 | 18 | 22.50 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 10 | 55.56 | 8 | 44.44 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 24.14 | 13 | 44.83 | 9 | 31.03 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 4 | 26.67 | 11 | 73.33 | 0 | 0.00 | 15 |
2.98 |
Teologie | 4 | 50.00 | 2 | 25.00 | 2 | 25.00 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 34 | 22.37 | 86 | 56.58 | 32 | 21.05 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 16 | 30.77 | 26 | 50.00 | 10 | 19.23 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 10 | 21.28 | 24 | 51.06 | 13 | 27.66 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 131 | 25.99 | 266 | 52.78 | 107 | 21.23 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.