Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 50 | 51.02 | 45 | 45.92 | 3 | 3.06 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 38 | 47.50 | 32 | 40.00 | 10 | 12.50 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 12 | 66.67 | 5 | 27.78 | 1 | 5.56 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 41.38 | 13 | 44.83 | 4 | 13.79 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 7 | 46.67 | 6 | 40.00 | 2 | 13.33 | 15 |
2.98 |
Teologie | 4 | 50.00 | 3 | 37.50 | 1 | 12.50 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 65 | 42.76 | 71 | 46.71 | 16 | 10.53 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 22 | 42.31 | 26 | 50.00 | 4 | 7.69 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 32 | 68.09 | 13 | 27.66 | 2 | 4.26 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 245 | 48.61 | 216 | 42.86 | 43 | 8.53 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.