Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Dosent vir raad gevra".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 11 | 11.22 | 64 | 65.31 | 23 | 23.47 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 13 | 16.25 | 46 | 57.50 | 21 | 26.25 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 1 | 5.56 | 14 | 77.78 | 3 | 16.67 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 10.34 | 17 | 58.62 | 9 | 31.03 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 11 | 73.33 | 4 | 26.67 | 15 |
2.98 |
Teologie | 2 | 25.00 | 4 | 50.00 | 2 | 25.00 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 11.18 | 86 | 56.58 | 49 | 32.24 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 12 | 23.08 | 25 | 48.08 | 15 | 28.85 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 5 | 10.64 | 33 | 70.21 | 9 | 19.15 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 66 | 13.10 | 301 | 59.72 | 137 | 27.18 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.