Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die waarde van die inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 34 | 34.69 | 59 | 60.20 | 5 | 5.10 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 17 | 21.25 | 47 | 58.75 | 16 | 20.00 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 3 | 16.67 | 13 | 72.22 | 2 | 11.11 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 20.69 | 20 | 68.97 | 3 | 10.34 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 5 | 33.33 | 9 | 60.00 | 1 | 6.67 | 15 |
2.98 |
Teologie | 1 | 12.50 | 6 | 75.00 | 1 | 12.50 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 29 | 19.08 | 94 | 61.84 | 29 | 19.08 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 14 | 26.92 | 28 | 53.85 | 10 | 19.23 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 11 | 23.40 | 26 | 55.32 | 10 | 21.28 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 122 | 24.21 | 305 | 60.52 | 77 | 15.28 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.