Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 11 | 11.22 | 58 | 59.18 | 29 | 29.59 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 20 | 25.00 | 41 | 51.25 | 19 | 23.75 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 5 | 27.78 | 9 | 50.00 | 4 | 22.22 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 13.79 | 17 | 58.62 | 8 | 27.59 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 3 | 20.00 | 8 | 53.33 | 4 | 26.67 | 15 |
2.98 |
Teologie | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 38 | 25.00 | 84 | 55.26 | 30 | 19.74 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 20 | 38.46 | 27 | 51.92 | 5 | 9.62 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 7 | 14.89 | 32 | 68.09 | 8 | 17.02 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 113 | 22.42 | 284 | 56.35 | 107 | 21.23 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.