Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
156
39.90
225
57.54
10
2.56
391
77.58
Bruin
39
49.37
39
49.37
1
1.27
79
15.67
Swart
7
29.17
15
62.50
2
8.33
24
4.76
Indier
0
0.00
5
100.00
0
0.00
5
0.99
Alle deelnemers
205
40.67
286
56.75
13
2.58
504
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 39.89769821, Opsie 1 Bruin   : 49.367088607, Opsie 1 Swart   : 29.166666667, Opsie 1 Alle deelnemers: 40.674603175, Opsie 1 Wit     : 57.544757033, Opsie 2 Bruin   : 49.367088607, Opsie 2 Swart   : 62.5, Opsie 2 Indier  : 100, Opsie 2 Alle deelnemers: 56.746031746, Opsie 2 Wit     : 2.557544757, Opsie 3 Bruin   : 1.2658227848, Opsie 3 Swart   : 8.3333333333, Opsie 3 Alle deelnemers: 2.5793650794, Opsie 3
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.