Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 80 | 81.63 | 18 | 18.37 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 59 | 73.75 | 21 | 26.25 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 10 | 55.56 | 8 | 44.44 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 24 | 82.76 | 5 | 17.24 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 10 | 66.67 | 5 | 33.33 | 15 |
2.98 |
Teologie | 8 | 100.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 112 | 73.68 | 40 | 26.32 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 38 | 73.08 | 14 | 26.92 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 40 | 85.11 | 7 | 14.89 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 386 | 76.59 | 118 | 23.41 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.