Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 55 | 56.12 | 43 | 43.88 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 37 | 46.25 | 43 | 53.75 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 9 | 50.00 | 9 | 50.00 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 41.38 | 17 | 58.62 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 7 | 46.67 | 8 | 53.33 | 15 |
2.98 |
Teologie | 4 | 50.00 | 4 | 50.00 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 68 | 44.74 | 84 | 55.26 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 16 | 30.77 | 36 | 69.23 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 18 | 38.30 | 29 | 61.70 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 229 | 45.44 | 275 | 54.56 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.