Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 28 | 28.57 | 70 | 71.43 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 19 | 23.75 | 61 | 76.25 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 5 | 27.78 | 13 | 72.22 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 24.14 | 22 | 75.86 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 4 | 26.67 | 11 | 73.33 | 15 |
2.98 |
Teologie | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 37 | 24.34 | 115 | 75.66 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 16 | 30.77 | 36 | 69.23 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 29 | 61.70 | 18 | 38.30 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 156 | 30.95 | 348 | 69.05 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.