Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
19
70.37
8
29.63
27
23.89
Natuurwet
18
85.71
3
14.29
21
18.58
Opvoedkunde
2
22.22
7
77.78
9
7.96
Landbou -en Bosbouwet
8
80.00
2
20.00
10
8.85
Regsgeleerdheid
1
50.00
1
50.00
2
1.77
Teologie
1
50.00
1
50.00
2
1.77
Ekonomiese -en Bestuurswet
13
72.22
5
27.78
18
15.93
Ingenieurswese
6
75.00
2
25.00
8
7.08
Gesondheidswet
6
46.15
7
53.85
13
11.50
Alle deelnemers
75
66.37
38
33.63
113
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 70.37037037, Opsie 1 Natuurwet: 85.714285714, Opsie 1 Opvoedkunde: 22.222222222, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 80, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 50, Opsie 1 Teologie: 50, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 72.222222222, Opsie 1 Ingenieurswese: 75, Opsie 1 Gesondheidswet: 46.153846154, Opsie 1 Alle deelnemers: 66.371681416, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 29.62962963, Opsie 2 Natuurwet: 14.285714286, Opsie 2 Opvoedkunde: 77.777777778, Opsie 2 Landbou -en Bosbouwet: 20, Opsie 2 Regsgeleerdheid: 50, Opsie 2 Teologie: 50, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 27.777777778, Opsie 2 Ingenieurswese: 25, Opsie 2 Gesondheidswet: 53.846153846, Opsie 2 Alle deelnemers: 33.628318584, Opsie 2
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.