Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Middelmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 26 | 96.30 | 1 | 3.70 | 27 |
23.89 |
Natuurwet | 19 | 90.48 | 2 | 9.52 | 21 |
18.58 |
Opvoedkunde | 9 | 100.00 | 0 | 0.00 | 9 |
7.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 100.00 | 0 | 0.00 | 10 |
8.85 |
Regsgeleerdheid | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.77 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.77 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 94.44 | 1 | 5.56 | 18 |
15.93 |
Ingenieurswese | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
7.08 |
Gesondheidswet | 13 | 100.00 | 0 | 0.00 | 13 |
11.50 |
Alle deelnemers | 108 | 95.58 | 5 | 4.42 | 113 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.