Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Jou eie rekenaar gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 70.37 | 3 | 11.11 | 5 | 18.52 | 27 |
23.89 |
Natuurwet | 16 | 76.19 | 2 | 9.52 | 3 | 14.29 | 21 |
18.58 |
Opvoedkunde | 7 | 77.78 | 0 | 0.00 | 2 | 22.22 | 9 |
7.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 70.00 | 2 | 20.00 | 1 | 10.00 | 10 |
8.85 |
Regsgeleerdheid | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.77 |
Teologie | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.77 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 13 | 72.22 | 4 | 22.22 | 1 | 5.56 | 18 |
15.93 |
Ingenieurswese | 2 | 25.00 | 5 | 62.50 | 1 | 12.50 | 8 |
7.08 |
Gesondheidswet | 9 | 69.23 | 4 | 30.77 | 0 | 0.00 | 13 |
11.50 |
Alle deelnemers | 76 | 67.26 | 23 | 20.35 | 14 | 12.39 | 113 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.