Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
18
66.67
9
33.33
0
0.00
27
23.89
Natuurwet
14
66.67
6
28.57
1
4.76
21
18.58
Opvoedkunde
8
88.89
1
11.11
0
0.00
9
7.96
Landbou -en Bosbouwet
5
50.00
5
50.00
0
0.00
10
8.85
Regsgeleerdheid
2
100.00
0
0.00
0
0.00
2
1.77
Teologie
0
0.00
2
100.00
0
0.00
2
1.77
Ekonomiese -en Bestuurswet
12
66.67
5
27.78
1
5.56
18
15.93
Ingenieurswese
3
37.50
5
62.50
0
0.00
8
7.08
Gesondheidswet
6
46.15
5
38.46
2
15.38
13
11.50
Alle deelnemers
68
60.18
39
34.51
6
5.31
113
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 66.666666666, Opsie 1 Natuurwet: 66.666666666, Opsie 1 Opvoedkunde: 88.888888889, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 50, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 100, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 66.666666666, Opsie 1 Ingenieurswese: 37.5, Opsie 1 Gesondheidswet: 46.153846154, Opsie 1 Alle deelnemers: 60.17699115, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 33.333333333, Opsie 2 Natuurwet: 28.571428571, Opsie 2 Opvoedkunde: 11.111111111, Opsie 2 Landbou -en Bosbouwet: 50, Opsie 2 Teologie: 100, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 27.777777778, Opsie 2 Ingenieurswese: 62.5, Opsie 2 Gesondheidswet: 38.461538461, Opsie 2 Alle deelnemers: 34.513274336, Opsie 2 Natuurwet: 4.7619047619, Opsie 3 Ekonomiese -en Bestuurswet: 5.5555555555, Opsie 3 Gesondheidswet: 15.384615385, Opsie 3 Alle deelnemers: 5.3097345133, Opsie 3
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.