Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
61
78.21
17
21.79
78
69.03
Bruin
21
80.77
5
19.23
26
23.01
Swart
1
100.00
0
0.00
1
0.88
Indier
3
60.00
2
40.00
5
4.42
Alle deelnemers
87
76.99
26
23.01
113
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 78.205128205, Opsie 1 Bruin   : 80.769230769, Opsie 1 Swart   : 100, Opsie 1 Indier  : 60, Opsie 1 Alle deelnemers: 76.991150442, Opsie 1 Wit     : 21.794871795, Opsie 2 Bruin   : 19.230769231, Opsie 2 Indier  : 40, Opsie 2 Alle deelnemers: 23.008849557, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.