Indrukke van 2007 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

"Ek dink die vrae lys is baie goed,maar kan 'n bietjie korter gewees het. Party mense sukkel om so lank te konsentreer en raak gou verveeld."

Die vraelys is n goeie manier om uit te vind wat studente die meeste pla en wat hulle te na kom

lank

dis 'n goeie ding

Dit is 'n goeie idee om terugvoer te vra.

"Ek dink dat die vraelys baie interessant is maar ek sal graag wil weet of die vraelys reageer op die probleme of behoeftes wat deur studente weergegee word, en of die vraelys bloot vir statistiese bedoelings gebruik word."

"Ek dink die vraelys is regtig goed opgestel. In verband met vraag 102 en 105, ek is teen aborsie en teen die feit dat egpare van dieselfde geslag mag trou. Vraag 115 is 'n goeie vraag om die vraelys mee te eindig. Die vraelys was maklik en vinnig om te

it's ok

Perhaps the option to further explain some answers could be of more use in order to contexualise answers.

It is helpful in the way that it makes you look at yourself in an objective manner.

Die vrae dek omtrent al die kwessies in die gemiddelde persoon se verwysingsraamwerk.

Na my mening was die vraelys baie omvattend en was alle vrae toepaslik op my huidige situasie.

Dit laat 'n mens wonder oor hoe jy regtig voel oor situasies en jou studies.

"Die vraelys is 'n bietjie lank, maar die vrae is darm kort genoeg."

Ek dink dit is 'n goeie vrae lys en voldoen aan sy vereistes

"intresant, weet nie wat al die vrae die us mee gaan help nie, maar ek hoop dit help."

"Sommige van die vrae is moeilik om te antwoord, bv vrae 102 en 105, aangesien my oortuigings van so 'n aard is dat ek glad nie saamstem met aborsie of huwelike tussenpersone van dieselfde geslag nie. Om te vra of mense wat aborsie ondergaan het onderste

Dit was redelike vrae en was glad nie te veel moeite nie.

Goed -raak aan alle aspekte van n individu!

Dis nogal lank

it makes one think about the amount of balance and stability in ones life. But the questionnaire was very long and im not quite sure of the purpose of it.

"i find the questionaire to be quite informative, provides opportunity for reflection and thought."

"It was accurate,detailed and well composed"

Expand choices to include rarely and moslty

"Good in parts,though some irrelevent questions."

Very long

a good thing for you to get an idea on how young me think

It was interesting and made me think more about myself to answer the questions

"I feel that it is a bit too long, but found it enjoyable at the same time."

"Die vrae is relevant en aktueel, maar die tipografiese uitleg irriteer die oog. Soms moeilik om te lees."

Belangrike vrae!!

It is set up very well. It helped me to know what I really want in life and what is most imortant to me.

"quesionare is set up really well, but may be a bit too long"

none

"allowed me to think about aspects i might overlook at times, self- reflection to a certain extent."

"This questionnaire is beneficial bicause it got me thinking about my life, and I am sure it benefits you too; aiding you to compile statistics concerning 1st year students... Thanx. "

it should have a strongly disagree with the stated issue as an option for questions 90 to 105 as I agree and disagree is not enough information to take into consideration

"Baie vrae word heraal, of vra indirek dieselfde ding"

Dit is baie nuttige vrae wat gevra is. Die onderwerpe is beslis waaroor elke eerstejeerstudent twyfel en wonder.

Goeie intellektuele vrae baie wat impak het op jou lewe. dit was baie goed.

"Sommige van die vrae kan nie net met 'n ""ja"" of ""nee"" beantwoord word nie. Daar is nie genoeg ingeligting verskaf nie (vrae 90 - 105). Die vraelys is oor die geheel baie volledig en relevant."

Te veel vrae

I feel that it should be aimed more at each faculty seperately.

Very interseting why this information is needed.

I found it very interesting and it made me realise that there are some things i have to change.

Was fun! Made me think! Thanks a mill! Hope it helps to achieve your aim! Keep smiling and living each day to the full!

Geen kommentaar

Ek dink die vraelys is oor die algemeen goed op toepassing aan studente. Daar is te min gefokus op hoe baie studente publieke vervoer moet gebruik daagliks aangesien dit vir studente 'n hindernis kan wees. Die vrae oor gemeenskap diens vind ek intresant o

Dit het baie persoonlike vrae.

Relevant

There are to many irrelevant questions that has nothing to do with the field I am studying in

i'm questioning the relevance of the questions relating to my view about issues that should or shouldn't be addressed in SA

DIE VRAELYS IS REDELIK EN KAN EERLIK BEANTWOORD WORD.

Hulle gee nie juis baie opsies om die vrae te beantwoord nie.

Ek dink dit is 'n mors van my tyd

some of the questions were a bit confusing.

"excellent, different & challenging. Good that it discusses various topics & asks students their opinions as well."

Strangley I have no real comments. It's long though.

Interesting. Would be informative to know the general results

it seemed to be long but was very quick to fill in.

Ek dink dit is 'n goeie manier om te sien op watter gebiede studente ondersteuning benodig.

Dit is lank maar goed.

Dit is nogal langdraadig en baie moeite gewees om dit so vroeg in die oggend te gedoen het - maar ek is beweus van die doel van die vraelys.

"Dit is nogal interessante vrae. Ek sal baie graag die uitslag van hierdie vraelys wil sien. Dankie vir die korrekte gebruik van Afrikaans, in teenstelling met baie van die notas en vraestelle waarmee ons daagliks moet worstel."

Ek dink dis 'n baie goeie en volledige vraelys. Dit is ook lekker en maklik om te antwoord.

Dis 'n goeie idee en laat 'n mens dink oor die afgelope jaar.

Dit is 'n algeheele goeie vraelys wat belangrike vrae vra.

Die vraelys is kort genoeg om nie te veel van jou tyd in beslag te neem nie en terselfdetyd informatief in die sin dat dit al die nodigste vrae vra.

"This has a variety of questions, it's interesting questions and I had fun filling it in"

very detailed...interesting and makes u think

It will be a successful survey if it is implemented properly.

Very thorough

Ek dink hierdie vraelys het jou eintlik laat dink oor dinge wat jy nooit aan dink nie. Dit gee jou nou 'n aanduiding hoe jy na jou lewe kyk en wat jy daarom gaan doen.

Daar is baie vrae!!

"Baie politiek gerigte vrae wat ek as doelloos beskou,maar oor die algameen beskou ek dit as rellevant en toepaslik en ek hoop dat die analise hiervan sekerre vrae beantwoord en waardevolle inligting verskaf."

"dit is maklik om te beantwoord, daar is net een of twee vrae wat 'n ""soms"" opsie dalk moet bykry"

te lank

Sommige van die vrae het nie sulke eenvoudige antwoorde nie.

Dit verg selfkennis om te weet wie en wat jy is en waarom jy hier is

It's a little long and many of the questions have possible double meanings

"I think it is essential in securing an accurate evaluation of the students as people, rather than numbers (i.e. their fees, student numbers or the unit they take up in student population)."

"I like the choice of questions, thanks for caring ... "