Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek hou daarvan om werklik besig te wees met my studies (met wat ek moet leer) en om dit my eie te maak en nie net feite uit my kop uit te leer (onthou) met die doel om dit in die eksamen en toetse weer te gee nie."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit nie
  2. Soms = Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels = Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels = Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd = Ongeveer 100% van die tyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
0
0.00
3
21.43
8
57.14
3
21.43
0
0.00
14
40.00
Engels
0
0.00
3
27.27
4
36.36
1
9.09
3
27.27
11
31.43
Afr/Eng
0
0.00
0
0.00
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
2.86
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
0
0.00
2
22.22
1
11.11
5
55.56
1
11.11
9
25.71
Alle deelnemers
0
0.00
8
22.86
13
37.14
10
28.57
4
11.43
35
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.