Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 42 | 67.74 | 20 | 32.26 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 36 | 76.60 | 11 | 23.40 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 68.75 | 5 | 31.25 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
2.10 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 69 | 66.99 | 34 | 33.01 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 25 | 62.50 | 15 | 37.50 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 26 | 66.67 | 13 | 33.33 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 228 | 68.26 | 106 | 31.74 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.