Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 49 | 79.03 | 13 | 20.97 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 43 | 91.49 | 4 | 8.51 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 8 | 100.00 | 0 | 0.00 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 68.75 | 5 | 31.25 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
2.10 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 91 | 88.35 | 12 | 11.65 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 29 | 72.50 | 11 | 27.50 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 38 | 97.44 | 1 | 2.56 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 286 | 85.63 | 48 | 14.37 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.