Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Belastingontduiking". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 38 | 61.29 | 24 | 38.71 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 32 | 68.09 | 15 | 31.91 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 4 | 50.00 | 4 | 50.00 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 56.25 | 7 | 43.75 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 7 |
2.10 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 61 | 59.22 | 42 | 40.78 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 29 | 72.50 | 11 | 27.50 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 22 | 56.41 | 17 | 43.59 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 208 | 62.28 | 126 | 37.72 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.