Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 58 | 93.55 | 4 | 6.45 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 46 | 97.87 | 1 | 2.13 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 100.00 | 0 | 0.00 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 7 | 100.00 | 0 | 0.00 | 7 |
2.10 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 99 | 96.12 | 4 | 3.88 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 39 | 97.50 | 1 | 2.50 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 37 | 94.87 | 2 | 5.13 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 321 | 96.11 | 13 | 3.89 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.