Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe seker is jy dat jy jou huidige studieprogram aan hierdie instelling suksesvol sal afhandel? (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie onseker
- Onseker
- Seker
- Baie seker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 11.29 | 4 | 6.45 | 25 | 40.32 | 26 | 41.94 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 3 | 6.38 | 7 | 14.89 | 17 | 36.17 | 20 | 42.55 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 1 | 12.50 | 1 | 12.50 | 6 | 75.00 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 6.25 | 4 | 25.00 | 4 | 25.00 | 7 | 43.75 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
2.10 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 8 | 7.77 | 23 | 22.33 | 38 | 36.89 | 34 | 33.01 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 2 | 5.00 | 5 | 12.50 | 13 | 32.50 | 20 | 50.00 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 4 | 10.26 | 5 | 12.82 | 16 | 41.03 | 14 | 35.90 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 26 | 7.78 | 49 | 14.67 | 121 | 36.23 | 138 | 41.32 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.