Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. 'n Galery of museum besoek.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
8
3.70
76
35.19
132
61.11
216
64.67
Engels
2
2.50
22
27.50
56
70.00
80
23.95
Afr/Eng
0
0.00
0
0.00
3
100.00
3
0.90
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
3
8.57
15
42.86
17
48.57
35
10.48
Alle deelnemers
13
3.89
113
33.83
208
62.28
334
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.