Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kan word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 23 | 37.10 | 28 | 45.16 | 11 | 17.74 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 12 | 25.53 | 24 | 51.06 | 11 | 23.40 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 2 | 25.00 | 4 | 50.00 | 2 | 25.00 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 25.00 | 10 | 62.50 | 2 | 12.50 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 2 | 28.57 | 4 | 57.14 | 1 | 14.29 | 7 |
2.10 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 32 | 31.07 | 61 | 59.22 | 10 | 9.71 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 8 | 20.00 | 14 | 35.00 | 18 | 45.00 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 15 | 38.46 | 20 | 51.28 | 4 | 10.26 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 100 | 29.94 | 174 | 52.10 | 60 | 17.96 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.