Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Klasse misgeloop".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 14.52 | 43 | 69.35 | 10 | 16.13 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 5 | 10.64 | 33 | 70.21 | 9 | 19.15 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 6.25 | 12 | 75.00 | 3 | 18.75 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 7 |
2.10 |
Teologie | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 19 | 18.45 | 68 | 66.02 | 16 | 15.53 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 6 | 15.00 | 23 | 57.50 | 11 | 27.50 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 2 | 5.13 | 30 | 76.92 | 7 | 17.95 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 44 | 13.17 | 228 | 68.26 | 62 | 18.56 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.