Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Dosent vir raad gevra".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
33
13.98
126
53.39
77
32.63
236
70.66
Bruin
3
5.45
32
58.18
20
36.36
55
16.47
Swart
5
15.63
21
65.63
6
18.75
32
9.58
Indier
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.30
Alle deelnemers
43
12.87
185
55.39
106
31.74
334
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 13.983050847, Opsie 1 Bruin   : 5.4545454545, Opsie 1 Swart   : 15.625, Opsie 1 Alle deelnemers: 12.874251497, Opsie 1 Wit     : 53.389830508, Opsie 2 Bruin   : 58.181818182, Opsie 2 Swart   : 65.625, Opsie 2 Indier  : 100, Opsie 2 Alle deelnemers: 55.389221557, Opsie 2 Wit     : 32.627118644, Opsie 3 Bruin   : 36.363636364, Opsie 3 Swart   : 18.75, Opsie 3 Alle deelnemers: 31.736526946, Opsie 3
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.