Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Dosent vir raad gevra".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 12.90 | 39 | 62.90 | 15 | 24.19 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 9 | 19.15 | 24 | 51.06 | 14 | 29.79 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 6.25 | 7 | 43.75 | 8 | 50.00 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 7 |
2.10 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 9 | 8.74 | 57 | 55.34 | 37 | 35.92 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 9 | 22.50 | 15 | 37.50 | 16 | 40.00 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 5 | 12.82 | 26 | 66.67 | 8 | 20.51 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 43 | 12.87 | 185 | 55.39 | 106 | 31.74 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.