Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Idees of begrippe gebruik uit verskillende vakke om werkopdragte af te handel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 16 | 25.81 | 39 | 62.90 | 7 | 11.29 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 8 | 17.02 | 33 | 70.21 | 6 | 12.77 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 2 | 25.00 | 5 | 62.50 | 1 | 12.50 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 12.50 | 10 | 62.50 | 4 | 25.00 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 4 | 57.14 | 2 | 28.57 | 1 | 14.29 | 7 |
2.10 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 35 | 33.98 | 62 | 60.19 | 6 | 5.83 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 17 | 42.50 | 21 | 52.50 | 2 | 5.00 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 8 | 20.51 | 18 | 46.15 | 13 | 33.33 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 98 | 29.34 | 194 | 58.08 | 42 | 12.57 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.