Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Het saam met studente in groepverband gestudeer".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
7
11.29
39
62.90
16
25.81
62
18.56
Natuurwet
5
10.64
33
70.21
9
19.15
47
14.07
Opvoedkunde
1
12.50
7
87.50
0
0.00
8
2.40
Landbou -en Bosbouwet
2
12.50
9
56.25
5
31.25
16
4.79
Regsgeleerdheid
2
28.57
4
57.14
1
14.29
7
2.10
Teologie
0
0.00
2
100.00
0
0.00
2
0.60
Ekonomiese -en Bestuurswet
13
12.62
60
58.25
30
29.13
103
30.84
Ingenieurswese
9
22.50
25
62.50
6
15.00
40
11.98
Gesondheidswet
6
15.38
26
66.67
7
17.95
39
11.68
Alle deelnemers
48
14.37
211
63.17
75
22.46
334
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 11.290322581, Opsie 1 Natuurwet: 10.638297872, Opsie 1 Opvoedkunde: 12.5, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 12.5, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 28.571428571, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 12.621359223, Opsie 1 Ingenieurswese: 22.5, Opsie 1 Gesondheidswet: 15.384615385, Opsie 1 Alle deelnemers: 14.371257485, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 62.903225806, Opsie 2 Natuurwet: 70.212765957, Opsie 2 Opvoedkunde: 87.5, Opsie 2 Landbou -en Bosbouwet: 56.25, Opsie 2 Regsgeleerdheid: 57.142857143, Opsie 2 Teologie: 100, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 58.252427184, Opsie 2 Ingenieurswese: 62.5, Opsie 2 Gesondheidswet: 66.666666666, Opsie 2 Alle deelnemers: 63.173652695, Opsie 2 Lettere en Wysbegeerte: 25.806451613, Opsie 3 Natuurwet: 19.14893617, Opsie 3 Landbou -en Bosbouwet: 31.25, Opsie 3 Regsgeleerdheid: 14.285714286, Opsie 3 Ekonomiese -en Bestuurswet: 29.126213592, Opsie 3 Ingenieurswese: 15, Opsie 3 Gesondheidswet: 17.948717949, Opsie 3 Alle deelnemers: 22.45508982, Opsie 3
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.