Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 12.90 | 37 | 59.68 | 17 | 27.42 | 62 |
18.56 |
Natuurwet | 12 | 25.53 | 25 | 53.19 | 10 | 21.28 | 47 |
14.07 |
Opvoedkunde | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 0 | 0.00 | 8 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 18.75 | 7 | 43.75 | 6 | 37.50 | 16 |
4.79 |
Regsgeleerdheid | 3 | 42.86 | 3 | 42.86 | 1 | 14.29 | 7 |
2.10 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.60 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 23 | 22.33 | 65 | 63.11 | 15 | 14.56 | 103 |
30.84 |
Ingenieurswese | 15 | 37.50 | 22 | 55.00 | 3 | 7.50 | 40 |
11.98 |
Gesondheidswet | 7 | 17.95 | 26 | 66.67 | 6 | 15.38 | 39 |
11.68 |
Alle deelnemers | 77 | 23.05 | 198 | 59.28 | 59 | 17.66 | 334 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.