Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
79
71.82
31
28.18
110
60.77
Engels
40
81.63
9
18.37
49
27.07
Afr/Eng
4
80.00
1
20.00
5
2.76
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
11
64.71
6
35.29
17
9.39
Alle deelnemers
134
74.03
47
25.97
181
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 71.818181818, Opsie 1 Engels: 81.632653061, Opsie 1 Afr/Eng: 80, Opsie 1 Ander: 64.705882353, Opsie 1 Alle deelnemers: 74.033149171, Opsie 1 Afrikaans: 28.181818182, Opsie 2 Engels: 18.367346939, Opsie 2 Afr/Eng: 20, Opsie 2 Ander: 35.294117647, Opsie 2 Alle deelnemers: 25.966850829, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.