Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
41
28.28
104
71.72
145
80.11
Bruin
4
20.00
16
80.00
20
11.05
Swart
6
75.00
2
25.00
8
4.42
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
53
29.28
128
70.72
181
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 28.275862069, Opsie 1 Bruin   : 20, Opsie 1 Swart   : 75, Opsie 1 Alle deelnemers: 29.281767956, Opsie 1 Wit     : 71.724137931, Opsie 2 Bruin   : 80, Opsie 2 Swart   : 25, Opsie 2 Alle deelnemers: 70.718232044, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.