Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Watter finansiële hulpbron het die GROOTSTE gedeelte van jou universiteitsuitgawes in jou eerstejaar gedek (huisvesting, klasgeld, sakgeld, ens.)? (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- Familiehulpbronne (ouers, familielede, eggenoot/lewensmaat)
- Eie hulpbronne (werkspaargeld, deeltydse studentewerk, ander inkomste)
- Finansiële hulp wat nie terugbetaal moet word nie (beurse, toekennings)
- Finansiële hulp wat wel terugbetaal moet word (lenings, beurslenings, ens.)
- Ander finansiële hulpbronne
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 61 | 63.54 | 1 | 1.04 | 6 | 6.25 | 28 | 29.17 | 0 | 0.00 | 96 |
53.04 |
Manlik | 34 | 44.16 | 6 | 7.79 | 7 | 9.09 | 29 | 37.66 | 1 | 1.30 | 77 |
42.54 |
Alle deelnemers | 99 | 54.70 | 7 | 3.87 | 14 | 7.73 | 60 | 33.15 | 1 | 0.55 | 181 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.