Getal en persentasie response per opsie en per matriekprestasievlak tov die volgende vraag:

Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Per e-pos gekommunikeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente met verskillende matriekprestasies het soos volg reageer:

Matriekprestasievlak
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per prestasievlak
% van Totaal
Meer as 100%
2
100.00
0
0.00
0
0.00
2
1.10
Tussen 90% en 100%
10
100.00
0
0.00
0
0.00
10
5.52
Tussen 80% en 90%
39
79.59
9
18.37
1
2.04
49
27.07
Tussen 70% en 80%
48
82.76
9
15.52
1
1.72
58
32.04
Tussen 60% en 70%
29
85.29
5
14.71
0
0.00
34
18.78
Tussen 50% en 60%
16
94.12
1
5.88
0
0.00
17
9.39
Tussen 40% en 50%
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Minder as 40%
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Onbekend
7
63.64
3
27.27
1
9.09
11
6.08
Alle deelnemers
151
83.43
27
14.92
3
1.66
181
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per matriekprestasievlak

Persentasie response per opsie per matriekprestasievlak
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Meer as 100%: 100, Opsie 1 Tussen 90% en 100%: 100, Opsie 1 Tussen 80% en 90%: 79.591836734, Opsie 1 Tussen 70% en 80%: 82.758620689, Opsie 1 Tussen 60% en 70%: 85.294117647, Opsie 1 Tussen 50% en 60%: 94.117647059, Opsie 1 Onbekend: 63.636363636, Opsie 1 Alle deelnemers: 83.425414364, Opsie 1 Tussen 80% en 90%: 18.367346939, Opsie 2 Tussen 70% en 80%: 15.517241379, Opsie 2 Tussen 60% en 70%: 14.705882353, Opsie 2 Tussen 50% en 60%: 5.8823529412, Opsie 2 Onbekend: 27.272727273, Opsie 2 Alle deelnemers: 14.917127072, Opsie 2 Tussen 80% en 90%: 2.0408163265, Opsie 3 Tussen 70% en 80%: 1.724137931, Opsie 3 Onbekend: 9.0909090909, Opsie 3 Alle deelnemers: 1.6574585635, Opsie 3
Meer as 100%
Tussen 90% en 100%
Tussen 80% en 90%
Tussen 70% en 80%
Tussen 60% en 70%
Tussen 50% en 60%
Tussen 40% en 50%
Minder as 40%
Onbekend
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.