Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "In 'n studenteverkiesing gestem".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 3 | 5.36 | 19 | 33.93 | 34 | 60.71 | 56 |
30.94 |
Natuurwet | 4 | 15.38 | 7 | 26.92 | 15 | 57.69 | 26 |
14.36 |
Opvoedkunde | 1 | 16.67 | 4 | 66.67 | 1 | 16.67 | 6 |
3.31 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 4 | 33.33 | 8 | 66.67 | 12 |
6.63 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 7 |
3.87 |
Teologie | 2 | 40.00 | 2 | 40.00 | 1 | 20.00 | 5 |
2.76 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 4 | 8.89 | 12 | 26.67 | 29 | 64.44 | 45 |
24.86 |
Ingenieurswese | 3 | 20.00 | 5 | 33.33 | 7 | 46.67 | 15 |
8.29 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.55 |
Alle deelnemers | 18 | 9.94 | 60 | 33.15 | 103 | 56.91 | 181 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.