Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kan word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 30.36 | 31 | 55.36 | 8 | 14.29 | 56 |
30.94 |
Natuurwet | 4 | 15.38 | 18 | 69.23 | 4 | 15.38 | 26 |
14.36 |
Opvoedkunde | 1 | 16.67 | 5 | 83.33 | 0 | 0.00 | 6 |
3.31 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 25.00 | 7 | 58.33 | 2 | 16.67 | 12 |
6.63 |
Regsgeleerdheid | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 0 | 0.00 | 7 |
3.87 |
Teologie | 1 | 20.00 | 4 | 80.00 | 0 | 0.00 | 5 |
2.76 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 20 | 44.44 | 24 | 53.33 | 1 | 2.22 | 45 |
24.86 |
Ingenieurswese | 5 | 33.33 | 5 | 33.33 | 5 | 33.33 | 15 |
8.29 |
Gesondheidswet | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.55 |
Alle deelnemers | 58 | 32.04 | 99 | 54.70 | 24 | 13.26 | 181 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.