Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy oor die afgelope jaar in 'n gewone week bestee aan die volgende aktiwiteite? "Vrywillige gemeenskapsdiens".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 uur
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. 16+ ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
77
80.21
11
11.46
5
5.21
2
2.08
0
0.00
1
1.04
96
53.04
Manlik
64
83.12
4
5.19
7
9.09
1
1.30
0
0.00
1
1.30
77
42.54
Alle deelnemers
147
81.22
17
9.39
12
6.63
3
1.66
0
0.00
2
1.10
181
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.